► Reading age 2 and up
► Good dreams to your child!
تیم خهوی لێ ناکهویت. گورگه پچکۆلهکهی دیار نیه! بڵێیت له دهرهوه جێی هێشتبێت؟ به تهنها و به شهو بۆی دهگهڕێت. بهڵام کهسانی تریش دێن بۆ لای... شهو شاد، گورگه پچکۆله - چیرۆکی منداڵانه بۆ پێش نوستن، که به زیاتر له ٥۰ زمان له بهردهستدایه.
|
Tim kan nie aan die slaap raak nie. Sy wolfie is weg! Het hy hom miskien buite vergeet? Stoksielalleen gaan hy uit in die nag ‒ en vind onverwags geselskap... "Lekker slaap, wolfie" is 'n aandoenlike slaaptydstorie wat in meer as 50 tale vertaal is. As tweetalige uitgawe is dit in alle moontlike taalkombinasies verkrygbaar.
|
* for Apple (iPad), Sony Reader, Tolino, Kobo etc.
Looking for other languages of "Sleep Tight, Little Wolf"? → Take another chance on the Language Wizard!
Looking for another bilingual childrens book?
→ Have a look at "The Wild Swans"
→ Have a look at "My Most Beautiful Dream"