► Leesleeftijd: vanaf 2 jaar
Tim kan nie aan die slaap raak nie. Sy klein wolfie is weg! Miskien het hy hom buite vergeet? Stoksielalleen gaan hy uit in die nag ‒ en vind onverwags geselskap ... "Lekker slaap, wolfie" is 'n aandoenlike slaaptydstorie wat in meer as 50 tale vertaal is. As tweetalige uitgawe is dit in alle moontlike taalkombinasies verkrygbaar. ♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek kry jy 'n skakel wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in Afrikaans gee. ► Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur.
|
Tiimo waaway ɗaanaago. Caafaangel maako majji! Teema o yejjiti ngel haa yaasi na? Feere maako fer o wurtake nder jemma - yoo tippungel ni o taaraama... Jam waala, cafaangel ɗum taariha mbelka ka fasitiraama nder ɗemɗe 50 e goɗɗe. Deftere man bo wanginaama nder ɗemɗe ɗiɗɗi fodde kawte maaje.
|
* for Apple (iPad), Sony Reader, Tolino, Kobo etc.
Op zoek naar andere talen van "Slaap lekker, kleine wolf"? ► Probeer het opnieuw met de taalwizard!
Op zoek naar een ander tweetalig kinderboek?
► Bekijk "De wilde zwanen" eens
► Bekijk "Mijn allermooiste droom" eens